Maria Solo-Exhibition

Maria Solo-Exhibition
From: 23 Feb 2012 To: 25 Feb 2012
Posted: 23 January 2012

« GO BACK

Die Kotzé Kunsgalery hou in Februarie 'n solo-uitstalling vir die baie bekende en gesogte Maria. Kom kyk gerus na die nuutste werke! Kontak ons gerus vir meer besonderhede. Besoek ons website www.kotzekuns.co.za